22.6.11

Kinders en kamp!!

Die kinders het die kampery vreeslik geniet, veral Jan-Hendrik het mal gegaan. hy het die plek deeglik verken; maatjies gemaak; vuur gemaak; vleis gebraai; stof gemaak; soos 'n regte seuntjie; elke aand met vuil voete gaan slaap.



Marinda het ook lekker gerus. Min dat sy vir haarself 'n glas wyn gooi...




Sussa kamp net so lekker saam.




Ons viertjies op die staproete langs die rivier..





Ma en dogter..






Sy kyk rond met ogies wat wil kyk, en sy mis niks nie...








En ons het put-put gespeel; Jan-Hendrik maak of 'n 2 of 'n 8; en hy cheat vreeslik... sal maar later vir hom die reëls verduidelik...





apie..




Cool dude...