22.6.11

Besoek aan 'n sy "plaas"

Die mense voer die rou sy in uit die Ooste, en dan maak hulle allerhande goed soos duvets, kussings, kosmetiese middels, klere, ens. Daar was ook 'n klein koffiekroeg waar ek 'n bier geniet het (vir breakfast).


Die sonskyn en rustigheid vreelik geniet. En die goeie geselskap!!