22.6.11

En so groei ons almal...

Sussa is besig om in 'n mens te verander. Sy huil regtig net as sy honger en moeg is. Verder geniet sy die buitewêreld; mal daaroor om te bad; en sy is ook minder bang vir Jan-Hendrik. Een van die dae sit sy hom ore aan!!







Sy raak nou lekker vet; lyk my borsmelk is goed vir jou...




Skrik elke keer vir die kamera se flash...




Ons begin-begin nou pap eet, maar dis maar 'n lekker gemors. Marinda dink sy vang nog nie die konsep van eet nie. Jan-Hendrik het dit baie meer natuurlik gevind.



Kyk hoe sweet!!










En as sy slaap, is ons dankbaar!!




Pa se pragtige dogter. Ek is mal oor haar!!












Boeta is ook baie lief vir haar, en hulle begin nou so bietjie saam speel.








Boeta bel vir Ouma. Negotiate a helikopter...