22.6.11

Besoek aan die reptielpark

Net buite Hoedspruit is daar 'n wonderlike reptielpark waar honderde swart kindertjies (en een wittetjie - JH) mooi geleer word oor die slange, spinnekoppe, krokodille en ander goggas wat ons net in nagmerries sien. Die plek is 'n moet vir enige besoeker.



Groen mamba..














Boomslang..





Kyk, Pappa; GROOT skilpad!!













Waar gaan die kos is in?





Daar was darem enkele nie-gevaarlike goggas ook by die plek. JH het vriende gemaak met almal..



Lana toon ook belangstelling, maar sy is hopeloos te jonk om te besef wat gebeur rondom haar.











'n Fototjie saam met elke mooi beeldjie...





Kyk net daai pragtige seuntjie gesiggie!!!!!!








Kleurvolle toeskouers... wat net wag dat ons die bord met chips vir een oomblik alleen los...








Ons deel maar hier en daar ons chippies uit aan die kleurvolle toeskouers...





'n Dag wat ons almal baie geniet het. Almal het goed geslaap hierna...