10.9.16

Milan - Sforza kasteel

Tydens my besoek aan die kasteel in Milan was daar toevallig twee baie interessante goed aan die gang - 'n varsprodukte mark (kaas, wyn, brood, ens.); en 'n groot uitstalling van 'n internasionale viool- en boogmaak kompetisie. Ek het ure hier gespandeer.