Hierdie is die San Vottore al Corpo katedraal langs die Museo Nazionale della Scienza...
En hierdie is die katedraal Santa Maria delle Grazie. Hier (eintlik die geboutjie /museum langsaan) hang Da Vinci se Last Supper. Ek was glo drie maande laat om kaartjies te kry vir daardie spesifieke dag... toe loop ek maar nadat ek die katedraal besoek het.
In elk geval, so lyk hy (danksy Google) ...