Ek het hierdie keer baie lank gewag om nuwe fotos op die blog te sit. Onder is al die fotos sedert die begin van 2015. Groete, Piet
10.9.16
Milan (Mei) - sightseeing
Dit is lekker om soos 'n toeris met 'n kamera om die nek en 'n "oooh" en 'n "aaah" is 'n pragtige plek soos Milan rond te loop. Dis ook 'n duur exercise, maar een wat die moeite werd is...