Lake Como - wat 'n pragtige, romantiese plek.
Ek het besoek afgelê in Varenna (met die trein tot daar gery vanuit Milan), en toe met die ferry oor gevaar Bellagio toe. Hoe sê hulle - speelplek van die rich en famous...
Ek het 'n fin eop die trein gekry omdat ek nie my kaartjie laat "validate" het nie.
Die "konduktrise" (is dit 'n woord?) was pragtig en jonk; ek het nie omgegee nie...
Wat is 4 Euro tussen vreemdelinge?