10.9.16

Florence en die Dante museum / woning

My tweede besoek aan Florence - 'n fantastiese stad.
Ek het 'n interessante besoek afgelê aan die Dante Alighieri museum, wat eintlik die huis is waarin hy gewoon het as jong man, lank lank gelede.