Hierdie pragtige foto is geneem by Cape Point vineyard.
Hulle was al weer toe vir ontbyt...
Spice Route, aan die ander kant, is die hele dag oop, met verskeie eetplekke, speelplekke, vir alle etes van die dag. Hier het ons vir Emily en haar familie gaan kuier. Lana was ekstaties!!