10.9.16

Siena - blitsbesoek

Weer 'n vinnige besoek na die laaste lesing by die kongres. Gelukkig naby aan Florence (so 30 minute met die trein). Dit is a pragtige plek wat ek graag weer wil besoek (en vir langer wil bly as net twee ure!!). Daar is so baie om te sien.