10.9.16

Italië (Mei) - Sokker op San Siro!!!

In Mei was ek (alleen) vir 'n week in Italië. Eers drie dae in Milan (sightseeing), toe vier dae in Florence vir 'n kongres. Hier is 'n paar van my fotos. Ek het nie stil gesit nie...