| Wynproe by Waterford (begin Augustus); naby Stellenbosch, verder met die pad af agter verby Blauklippen. http://www.waterfordestate.co.za/. Wyne glad nie goedkoop nie, en ek verstaan hoekom. Dis heerlik. |
| What a nice place. Heerlike begeleide proe gehad met rooiwyn-chocolate pairing. |
| En plek vir die kinders om op die grasperke te speel. |
| My girls.. |
| Hulle deel 'n grappie wat grootmense nie sal verstaan nie. |