| What a view... |
| Hy en sy sussie love mekaar. Beste buddies. Hy leer haar alles. |
| Lyk soos 'n tropiese eiland vakansieplek. En dis presies wat dit is... |
| Hey pragtig!! |
| Nie een van hulle kan swem nie; hang maar aan hul Pa. Lana veral wil vreeslik graag op haar eie swem. |
| Ons kyk hoe mooi is die see terwyl Pappa en Mamma BINGO speel by die hotel se swembad. |