Kilometers se witsandstrande... |
Daardie dag was dit effens koud en die wind het gewaai, so one het maar probeer om die kinders binne te hou. Moes darem net gaan kyk hoe lyk dit op die strand. |
Oppad terug het ons verby hierdie huis gery. Ek moes net 'n foto neem, want ons het beide gevoel dit is die styl wat ons in gedagte het vir ons eie huis. Sal maar sien of die bouers ook so voel... |