| Tweede dag se heerlike gholf op die Outeniqua baan. Kinders op di egholfkarretjie; baan leeg; perfekte weer. |
| Die perfekte plek vir 'n ou met 'n kamera. |
| 'n Baan met baie water. |
| En 'n baan met baie geld. Hier bly manne wat groot speel. |
| Selfs Lana wil probeer speel, maar gholfstokke kom nie in haar size nie. Wag net my skat; Pappa sal vir jou koop. |
| Mamma jaag met mening nog 'n dryf ver in die fairway af. |