| Eet net gou ontbyt voor die akwarium oop maak om 09:00 |
| En by die venster uit sien ek die weelde wat van Kaapstad 'n weird plek maak. |
| Kyk Pappa, vissies... |
| Hey... en daar is Nemo!!! |
| En hierdie goed is heelwat groter as wat ek ooit gedink het. Seker 2 meter lank. En hy lyk nie baie vriendelik nie... |
| Kyk net na al die detail op die skulp. Ek kan net dink hoeveel detail daar is onder 'n mikroskoop. |
| Ou Boeta... hoe gaan dit voel as hy jou gryp aan die coco nuts? |
| 'n Eensame nat voël... |
| My life is complete!!! |
| Die hoogtepunt in Boeta se dag... 'n Raggie!!! |
| Kyk hoe smile die een vir ons!! |