21.12.11

Stop-over in Potchefstroom

Nog 'n vakansie stop-over. Lekker kuier in Potchefstroom by Oupa en Ouma.






Ouma se tuin is pragtig!!!! Jan-Hendrik betrap ek ook een oggend met my kamera, besig om fotos te neem van al die blomme.














Die kinders het een oggend na 'n nag se heerlike reën buite op die nat gras en op die sement gespeel. Marinda was in die winkel. Ek en Oupa moes hulle oppas.







Daar was 'n snotneus of twee na die episode...