21.12.11

Gholf op Elements

Tydens ons vakansie het ek en Marinda gou een oggend weggeglip om te gaan gholf speel op Elements. Bietjie verdwaal... (Marinda rol haar oë)






Een van my gunsteling bane!!










Nie veel fout met daardie swing nie...







Mens moet die rof vermy...

























Teksboek back swing. Tiger sal trots wees daarop...











Heerlike dag op die baan, maar die gholf was maar so-so...