21.12.11

Nedbank gholf challenge

Sonder om regtig daarvoor te beplan het, het ons besluit om een dag te gaan gholf kyk op Sun City. Ons het letterlik almal sien speel, behalwe een of twee van die senior manne. Die swings wat my die meeste beindruk het was dié van David Frost en Simon Dyson. Ek het soos altyd die gholf by Sun City baie geniet, en Marinda ook. Maar 'n dag is lank om weg te wees van jou kindertjies af. Ons was net te bly om weer by die huis te wees.

Die gebruiklike fot in die parkeerarea voor die gholf begin.


Hierdi fotos het ek sommer van die internet afgetrek, maar dis van die manne wat ek gesien speel het.



Luke Donald






Robert Karlsson






Lee Westwood (what a legend!!)






Die Amerikaner Jason Dufner








Simon Dyson







En die weghol wenner (al weer) - Lee Westwood.