| Die tema is Spiderman. Elke seun moet een-of-ander tyd 'n Spiderman partytjie he! |
| En Lana maak seker dat almal uitgenooi is. Noem haar (en Mamma) die party planners... |
| Eers 'n partytjie met eetgoed by die skool saam met al die maatjies. |
| Met Juffrou Hanri wat die orde handhaaf. |
| Na skool 'n wilde party by die local hangout saam met al die cool chicks... |
| Die cool Spiderman koek wat vernuftig deur Neil Evans se mamma - Tannie Estelle (of "Tannie Distell" soos Jan-Hendrik haar noem) - saamgeslaan is. |
| Baie impressed... |
| En daar is heerlike soet stukkies wat mens met die vingers kan af-pick... |
| Almal help om die kersies uit te blaas. |
| En die mammies kom help om die kinders in toom te hou (Estelle / "Distell", Elmarie, Danelle - Heib se ma) |
| En Lana was natuurlik ook daar. |
| Migal en sy mamma, Melanie. |
| En die groot gogga van die oomblik. |
| Nog een. |
| My pragtige gesinnetjie!!! |
| Lana lyk nie baie impressed met die kos nie. |
| En al daai pragtige geskenke. |
| En Lana help om di egeskenke almal van hul papier te verlos. |
| En nou het Boeta sy eie stel Limited Edition Gogo's... Dankie my seun, vir die 5 beste jare in my lewe. Ek hoop daar's nog baie!!! |