| Hulle vorder vinnig. Hierdie is die ekstra kamer wat ons onder die woonkamer kon inpas. |
| Daar gaan trappe teen die verste muur van bo af kom (die muur wat in die koelte is op die foto). |
| Hierdie is die vloer vir die onderste kamers. |
| En dit is die gat wat opgevul moet word voordat die vloer van die leefarea / kombuis gegooi kan word. |
| En hierdie, dink ons, is die binnehof buite die kombuis. Sal maar sien... |