| Die lae muurtjies van die bottom woonkamer. Ons sal nog later besluit waarvoor die kamer gebruik gaan word. |
| Leefarea met kombuis. |
| Kyk net ons pragtige huis!! |
| Marinda kan nie besluit waar sy die meubels wil plaas nie... |
| Geen beter speelplek as 'n bouperseel nie... |
| Daar is so baie goed om te ontdek!!! |