| En so ontmoet ons nuwe mense - deur ons kinders se aktiviteite... En dit voel of ons nooit getrek het nie. Daar is fantastiese mense orals. |
| En Pappies met passie. |
| En pragtige blondines... O, hierdie een is myne... |
| Emilie is die donkerkoppie aan die regter kant wat vir die kamera kyk - die verjaardagmaatjie. |
| En aan die regter kant is haar mammie (met die verjaardagkoek) en haar pa. |
| Pragtige kind (met 'n snotneus). |
| Woelige seuns gooi mekaar met balle... |
| En die slim outjies gaan vir die mooi ouer meisies... Mooi my seun. |