9.4.12

Ure in die son


Elke dag het vroeg begin met 'n lang stap langs die see.


En ure in die son en die sand.


Nuwe maatjies...



Ons woonstel.



Meneer maak reg vir die volgende golf.