Opstaantyd; 5uur elke oggend; wag vir die son om op te kom; tel eers al die bote op die see; kyk hoe lekker slaap my pragtige gesinnetjie; en so begin elke dag...
Ek en Boeta het elke aand sommer voor die TV gelê en slaap.
Dis mos vakansie!!
En dan gaan stap ons; ver ente.
Mamma en Ouma maak breakfast.