9.4.12

By die see!!

Eerste dag by die see; heerlike sonskyn; heerlike woonstel op die strandfront.






Dis wonderlik om die geleentheid te hê om jou kinders met vakansie te kan vat. Ek weet ni eof hulle dit eendag gaan onthou nie, maar hierdie fotos sal hulle daaraan herinner.