9.4.12

Die drieling word gedoop

In die pragtige Drakensberg - ATKV Drakensville - word drie klein baba dogtertjies gedoop. 'n Baie spesiale geleentheid.







Die baie unieke kerk by Drakensville; dieselfde plek waar die drie se ouers getroud is.


Aninke en Marinda.


Ouma en Aneldi.



Oupa en Anabelle.
Julle moet maar verskoon want ek spel seker die name verkeerd...


Oupa Wes probeer uit figure watter een dié nou weer is...



En so loop ouers verby mekaar wanneer die kinders daar is...







'n Spesiale koek vir 'n baie spesiale geleentheid.