Die kersboom-geskenkie-uitdelery het hierdie jaar by die ou lughawe plaasgevind - heerlike restaurantjie en speelplek, vliegtie en helikopters in en uit; kinders se bekke hang oop.

Sussa was so bietjie skepties oor hierdie Kersvader - te jonk!!!

Jan-Hendrik is weer super nederig. Dankie, Oom... draai om, loop weg..

Rip it!!! Die geskenk is educational...

Sussa dink WTF...?

Jan-Hendrik dink dis 'n bol...