3.3.11

Sussa is ook met vakansie...

My pragtige dogter!! Op hierdie stadium is sy so bietjie moeilik (huil baie), maar wanneer sy nie geïrriteerd is nie is sy pragtig!!!


Sy begin meer en meer rondkyk, vir ons in die oë kyk, smile. Slim kind, maar difficult!!

Kyk haar mooi tande!!!

Engeltjie (vir twee minute; en dan begin dit...)

Wanneer sy slaap, is sy ... WONDERLIK!!!!