3.3.11

Elke oggend BAIE vroeg...

Ek en my seun se roetiene by die see - begin met 04:30 opstaan; nanna maak; biebies kyk; verder slaperig voel; nog so bietjie snork; ongemaklik lê op die goedkoop banke in die vakansie flat; kyk hoe kom die son op; verlang na minute gelede toe die son ook nog geslaap het; snork die res van die huis wakker; kyk nog biebies; begin beplan aan die son-gevulde dag wat voorlê...


JH se gunstelinge op die oomblik: Scooby Doo!!!,

Wibbly Pig (ek laaik hom ook),

die Teletubbies (used to hate them; learned to love them; ek vind dat ek ook soms so babbel),

en sy ultimate gunsteling - Noddy!!!