14.1.11

Sy is 'n stukkie goud!!

Die blomme wat saam met Lana huis toe gekom het is nou stadig besig om oud te word; ons neem haar saam met die blomme af om hierdie wonderlike ervaring in die toekoms te onthou.


Die twee fantastiese dames wat die Here vir my gegee het!!



Soos 'n engeltjie..




ONGELOOFLIK!! ONS IS SO GELUKKIG!!