13.1.13

Oukersaand in die Vrystaat

Wie’s by die deur?? Kom kyk!!! Kom kyk!!!! Dis Kers-oom-vader!!!! (Sussa se naam vir hom met die rooi pak aan). Met groot afwagting, UITEINDELIK!!!!! Hier kom hy! Nou kan ons al die honderde geskenke onder die boom oopmaak! (Ai die oorvloed..). Almal is well and properly in die Kersfees mood. Lekker dik geëet, doppie in die hand. Reg vir fotos neem. Net Jan-Hendrik was nie bang vir hom nie. Met die tyd het die vrees verdwyn – hy is mos die geskenke ou... ons moet met hom nice wees...

 

 

2012-12-30 123

 

2012-12-30 128

 

2012-12-30 130

 

WHAT THE F....... HEEEEELLLLLPPPPP!!!!!!

 

2012-12-30 134

 

MOOI GATJIE IN DIE BROEK CONRA.. EK MEEN, KERSVADER...

 

Dit bly darem altyd lekker...

 

2012-12-30 140

 

2012-12-30 148

 

2012-12-30 150

 

2012-12-30 154

 

2012-12-30 158

 

2012-12-30 170

 

2012-12-30 172

 

2012-12-30 180  Hierdie was ons beste poging tot ‘n groepfoto. Almal wou vlug.

 

 

2012-12-30 184   Check!!! Check!!! Check!!! Check!!!

 

 


NOTICE: Please note that this e-mail is confidential and personal to the recipient and subject to the standard notices and disclaimers contained on the Ampath Trust web-site, http://www.ampath.co.za/pages/legal-disclaimer.php



This e-mail message has been scanned for Viruses and Content by MailMarshal - For more information please visit http://www.marshal.com