In Potch op Kersdag, ons eerste Kersfees saam met JW!!!! Hy’s  yslik groot, solid!! Die center of attraction.
   
    
  |  
| Dis die Pa |  
 
 
 
 |    
 
   
    | 
 
Die eerste Jan Swanepoel met blou oë.  
Hy gaan seker vir    die WP support... 
 |    
 
   
    | 
 
Volgens Jan-Hendrik – BERGE van persente!! 
 |    
 
   
    | 
 
En hier’s hy weer. The man of the moment. Kers-oom-vader    (Lana) 
 |    
 
   
    | 
 
Baie tevrede. Hartjie gelukkig. Kersfees is lekker!!! 
 |