11.9.11

Dis lekker in die Spur...

Oppad terug Nelspruit toe na die kongres en die kuier by die familie in die Vrystaat. Ons stop by Alzu, en eet 'n lekker bord Spur kos. Die Spur - 'n ware Suid-Afrikaanse erfenis!!