14.3.11

Ons bou 'n sandput!

Uiteindelik het ons begin met die beplande sandput onder die jungle gym. Ek en Jan-Hendrik het vir 'n uur of twee back-breaking werk gedoen om al die klippe en wortels (ek het gedog ek is klaar met al die wortels in daardie gedeelte van die tuinb) uit te kap.



'n Paar ure later ...

Mooi skoon...
Ek weet nie vir wie ek fool met die waterpas nie - die hele struktuur is so skeef, so skeef...

'n Paar biere verder... Reg vir die sand.

Ons vir Jou...