Wanneer mens twee maande oud is, is die uitdagings in die lewe dinge soos gravitasie (ai die ou kop is swaar)..
... wakker bly ...
... kameras ...
... inspuitings ...
... harde geluide ...
... genoeg om mens mal te maak ...
... genoeg om mens so bietjie bang te maak ...
Maar die ergste is ... 'n stout ouboet!!
... met 'n skelm plan ...
... stickers ...
... en 'n groot voorkop ...