Tallis was ook daar. Vol beloftes oor betyds klaarmaak... Yeah right, se ek weer... |
Hier was klein JW al reeds 'n woelige handvol. Hy en Lana is groot pelle. Jan-Hendrik is dalk bietjie te groot.. |
Die bubbly het gevloei. |
Ek het hierdie keer baie lank gewag om nuwe fotos op die blog te sit. Onder is al die fotos sedert die begin van 2015. Groete, Piet
Tallis was ook daar. Vol beloftes oor betyds klaarmaak... Yeah right, se ek weer... |
Hier was klein JW al reeds 'n woelige handvol. Hy en Lana is groot pelle. Jan-Hendrik is dalk bietjie te groot.. |
Die bubbly het gevloei. |
Die oudste datums wat ek op van die klawers kan sien is 1932.. Kan mens dit glo? |
Ek het hierdie foto nie eers herken nie - dis die Ooste kant van die huis, hier nog sonder die trappe. |
Die gas, water en krag konneksies waar die kombuis se eiland later gebou is. Lana gebruik dit soos 'n mikrofoon en sing 'n liedjie wat ook nog nie bestaan nie. |
Dis al weer daai 60m sprint. Julle sal onthou dat Boeta laasjaar neergeslaan het met 5m om te gaan. Ons het intussen die man mooi geleer, en hy het hard geoefen om vinnig en reguit te hardloop. |
Whooo!! Speed wobble... |
Ek kan sien hy sit alles in. |
En... 'n baie goeie tweede plek. Hy weet self die nuwe seun in die skool (Jean or Juan, of so iets) is groter en vinniger. |
En sy Sussa is baie trots op hom!! |
Ons vergoed haar ook vir al haar lojale ondersteuning. |
En hierdie jaar kry die man 'n goue beker. Hy gloei van trots!! |
My pragtige family!!! |
Fotos wat ek op die 3'e Januarie geneem het toe Lana verjaar het. Kyk net daardie pragtige gesig!! |
Maklik om net drie kersies uit te blaas. Wag tot jy veertig is skattie... |
Vreeslik trots op sy sussie. |
Kom ek help... |
Die geskenk is groter as sy... |
My eie spieeltafeltjie. Nou gaan ek die hele dag sit en myself mooi maak!!! |
Nog 'n geskenk, sommer vir die hele gesin. Vingerbord!! (vat my baie ver terug...) |