| Lana se verjaardagpartytjie by die skool!! Ek weet nie wie was die mooiste nie.. prinses Lana of die pienk Barby prinseskoek!! |
| Al die maatjies en hulle Mammas was daar. |
| En haar eie Mamma!! |
| Paultjie en Alex. |
| Juffrou Martlie |
| En 'n baie gelukkige Samuel!! |