| Fotos wat ek op die 3'e Januarie geneem het toe Lana verjaar het. Kyk net daardie pragtige gesig!! |
| Maklik om net drie kersies uit te blaas. Wag tot jy veertig is skattie... |
| Vreeslik trots op sy sussie. |
| Kom ek help... |
| Die geskenk is groter as sy... |
| My eie spieeltafeltjie. Nou gaan ek die hele dag sit en myself mooi maak!!! |
| Nog 'n geskenk, sommer vir die hele gesin. Vingerbord!! (vat my baie ver terug...) |