En daar is die hele dag lank druk verkeer. |
Ons moes net weer 'n draai gaan maak in Patpong - die nagmark met die die strip clubs. Ek moet se, die plek is heelwat makker as 15 jaar gelede (met ons honeymoon). |
Die laaities speel sokker in die stegies diep in die nag. Hul mammas verkoop iets erens. |
Hier was 'n klomp mense rondom hierdie twee. Dit was glo 'n uitstekende game; gespeel deur twee plaaslike meesters. |
Ek het gemengde gevoelens oor hierdie plek. Nogal exciting en sexy, maar die girls het verveeld gelyk.. |
En buite in die strate is daar 'n oordadigende geloofsuitlewing. Mens wonder of dit real / opreg is... |