29.6.10

Pregnant op 'n winderige en bewolkde dag by die see

Hy kyk sy Ma so asof hy weet daar's iets fout met haar. Sy's naar want sy is swanger (al weer). Ons het so 'n halwe vermoede gehad so 'n week voor die Comrades, en ons het dit eers by die see kom bevestig (by Ampath en by 'n ene Dr. Ronnie Nelson op Margate). Ons is almal baie gelukkig, maar Marinda voel nogal soos sy lyk...