Hierdie is fotos geneem tydens ons vakansie by die Visrivier Sun in Augustus. Tyd vlieg vreeslik vinnig en ek kry nie tyd om aandag te gee aan die blog nie. Ek sal probeer om dit op datum te kry voor die einde van die jaar.
Breakfast = sjokolade sous... baie weird... |
Nog steeds is alles reg in daardie swing... |
Lyk bietjie soos Jordan Spieth... |