27.11.15

Kaapvakansie - butterfly world by Stellenbosch

Ek is nie 'n groot fan van diere in aanhouding nie, maar vir die kinders was hierdie 'n wonderlike besoek om al die pragtige diertjies van naderby te kan beskou. 'n Absolute moet vir iemand wat daar gaan vakansie hou.