13.12.15

Lana se skoolkonsert

Lana was met hierdie konsert 'n surfer girl in Hawaii.
Pragtig gedans. Ek is baie trots op my pragtige dogter.