| Baie depressief om te sien hoe droog die binneland is. |
| Heerlik lui lekker dae rondom die swembad in Potch. |
| Jan-Hendrik en JW was soos 'n tweeling. |
| Die seuns verpes vir Lana. |
| Los my uit Jan-Hendrik!!! (hy's 'n shark onder die water) |
| Klink 'n glasie (kindertjiewyn)!!! |