Die eerste drie dae van ons Augustus vakansie het ons oorgebly by Jan en gesin in Stellenbosch. Ons het een oggend by Ernie Els se restaurant in die dorp gaan ontby eet. Daar is darem net iets spesiaals omtrent Stellenbosch. Is dit die akademiese atmosfeer? Of is dit die coffee shops?
Mens wonder waaroor grap hulle (of oor wie gesels hulle)... |
Moeilik vir 'n 5-jarige om stil te sit in 'n smart plek!! |