Ek het hierdie keer baie lank gewag om nuwe fotos op die blog te sit. Onder is al die fotos sedert die begin van 2015. Groete, Piet
28.7.14
The things they inherit from their dads
Soos haar Pa is hierdie pragtige kind mal oor shokolade (of "kokshlits" oos sy dit noem). Daar is geen manier hoe ek die Nutella gaan spoil deur dit op brood te smeer nie. Gee my (ons) net 'n lepel.