Ek het hierdie keer baie lank gewag om nuwe fotos op die blog te sit. Onder is al die fotos sedert die begin van 2015. Groete, Piet
8.11.11
En so word ons ouer!!
Verjaarsdagkersies by MY huis, met MY gesin, en MY Mamma en Pappa. Die partytjie word al kleiner, en minder maatjies word genooi; op 37 is mens net bang dat die maatjies vroeg moet loop om in die geheim hul chroniese medikasie te gaan drink...