And there we go again - meubels op die stoep (op 'n reënerige dag); die plafon moet in; die familie is oppad (doop toe)!!

Die manne wat weet hoe is hard besig met dit waarmee hulle goed is; en ek ook!!

Dis eintlik 'n uitstekende kamer vir 'n vleuelklavier en 'n swaar hout-musiekstaander...